|
4x4
Versekering
Santam 4x4 bied omvattende voertuig
dekking wat uitbreidings en dienste insluit om na die behoeftes van die 4x4 eienaar om te
sien.
Omvattende dekking wat die volgende
insluit:
- dekking vir
voertuigskade teen verkoopswaarde plus
bybehore;
- veldry dekking;
- aanspreeklikheid teenoor
passasiers;
- vervanging van sleutels en
slotte;
- vervanging met 'n nuwe voertuig in eerste jaar van registrasie in geval van totale
verlies;
- derdeparty skade tot R2.5 miljoen
(kan verhoog word tot R20 miljoen);
- insleep- en bergingskostes na meganiese
onklaarraking;
- trauma behandeling na voertuig
kaping;
- verblyf in
noodgevalle;
- gebruik vir veldry opleiding vir die
versekerde;
- gebruik vir professioneel georganiseerde
veldry,
- 4x4 roetes; en
- afleweringskoste van voertuig binne die
RSA, Namibië, Lesotho, Botswana en Swaziland na
herstel van skade of verlies wat onder die afdeling gedek is.
Dekking is geldig in
Suid-Afrika, Namibië,
Botswana, Lesotho, Swaziland, Zimbabwe, Malawi, Mosambiek, Tanzanië, Kenia en
Madagaskar.
Skakel Santam by 021-915 8000 vir
'n kwotasie.
|
AANLYN
DIENSTE
kredietkaarte

persoonlike
lenings
huislenings
motor
finansiering
vind
'n motor
verkoop
jou motor
versekering
motorversekering
koop@kalahari.net
|