Geboue | Huiseienaars


For the English version, see Homeowners Insurance Quotes

Verseker jou private woning en buitegeboue, insluitend vaste uitrusting en toebehore, teen skade of verliese veroorsaak deur:

-    Brand, weerlig en ontploffing
-    Storm, wind, water, hael of sneeu
-    Aardbewing
-    Oopbars van watertenks of pype
-    Inbraak of diefstal
-    Kwaadwillige beskadiging
-    Insakking of grondverskuiwing

Uitgebreide basiese dekking wanneer verlies of skade a.g.v. 'n versekerde gebeurtenis plaasvind:

-    Puinverwydering
-    Huurgeld (indien woning onbewoonbaar is)
-    Brandbluskoste
-    Spieëls en sekere glas
-    Professionele fooie en slopingskoste
-    Openbare toevoer- of hoofverbindings
-    Verlies van water (a.g.v. lekkende pype)
-    Verwydering van vallende bome
-    Opsporing van lekkasies
-    Spesiale verbouings
-    Dekking voor eiendomsoordrag
-    Skade deur wilde bobbejane of wilde ape

Onderskrywers

  • Santam
  • Hollard
  • Centriq

Kry 'n Huiseienaarsversekering Kwotasie:

Titel:
Invalid Input
Naam:
Invalid Input
Van:
Invalid Input
ID Nommer :
Invalid Input
Kontak Nommer:
Invalid Input
E-pos:
Invalid email address.
Beroep:
Invalid Input
Woongebied:
Invalid Input
Poskode:
Invalid Input
Huwelikstatus:
Invalid Input
Vorige versekeraar(s):
Invalid Input
Hoe lank in totaal?
Invalid Input
Aantal eise:
Invalid Input
Totale bedrag:
Invalid Input
Huidige premie:
Invalid Input

Gebou

Tipe woning:
Invalid Input
Woongebied:
Invalid Input
Poskode:
Invalid Input
Versekerde Bedrag:
eg.R5000

ITC

Invalid Input

Motor en Huisinhoud

Jy kan motorversekering sowel as motor- en huisinhoud versekering kwotasies kry vir Huisinhoud dekking. Kies tussen omvattende dekking...

Lees Meer

Verbandversekering

'n Verband Beskermer Polis om jou huislening of maandelikse paaiement te dek in geval van dood, ongeskiktheid, siekte of werksverlies...

Lees Meer

Lewensversekering

Kry 'n kwotasie vir lewensversekering en jy kan tot 22% bespaar aan premies. Geen mediese ondersoeke word vooraf verlang nie...

Lees Meer

Mediese Fondse

Hoe kies jy die regte mediese fonds om na jou en jou familie om te sien wanneer jy dit die nodigste het? Dit is geen maklike taak nie...

Lees Meer

Kontak Ons Vandag

Naam
Please type your full name.
Epos
Invalid email address.
Nommer
Invalid Input
In Verband Met
Invalid Input

Kontak Inligting

Tel: 086 110 1338
Faks: 086 110 1339
Epos: info@multiprof.co.za

Pos Adres

Posbus 804
Hermanus
7200