Lewensversekering


For the English version, see Life Cover Quotes

Lewensversekering | Lewensdekking | Lewenspolis

Verseker dat jou geliefdes voldoende finansiële beskerming geniet ten tye van permanente ongeskiktheid of dood.  Kry 'n kwotasie vir lewensversekering en jy kan tot 22% bespaar aan premies.

Geen Mediese Ondersoeke Word Vooraf Verlang Nie (Verskil Van Versekeraars)

Jy Kan Jou Polis Aanlyn Of Telefonies Uitneem Sonder Enige Papierwerk

Vergelyk Kwotasies Van Direkte Sowel As Tradisionele Versekeraars

Kwalifiserende Ouderdom Is Tussen 18 en 64 Jaar

Vanaf Slegs R120 Per Maand

Premies Gewaarborg Vir 2 Jaar*

 

Lewenspolis Opsies

Kies dekking tot en met die volgende limiete:

R10 Miljoen Lewensdekking

Word betaal aan 'n begunstigde van jou keuse ten tye van afsterwe.

R10 Miljoen Ongeskiktheidsdekking

Vergoeding ten tye van permanente ongeskiktheid.

R4 Miljoen Gevreesde Siekte Dekking

Beskerm jou sou jy met 'n gevreesde siekte gediagnoseer word (bv. kanker)

R45 000 Begrafnisdekking

Vir jou, jou gade en jou kinders.  Ouers en uitgebreide familielede kan ook op jou polis ingesluit word.



Vergelyk Lewensversekering Kwotasies:

  1. Naam
    Naam & Van
  2. Epos
    Ongeldige Eposadres.
  3. Kontaknommer
    Ongeldige Telefoonnommer.
  4. Geslag
    Invalid Input
  5. Bruto Inkomste
    Invalid Input
  6. Versekerde Bedrag
    Invalid Input

Motor en Huisinhoud

Jy kan motorversekering sowel as motor- en huisinhoud versekering kwotasies kry vir Huisinhoud dekking. Kies tussen omvattende dekking...

Lees Meer

Verbandversekering

'n Verband Beskermer Polis om jou huislening of maandelikse paaiement te dek in geval van dood, ongeskiktheid, siekte of werksverlies...

Lees Meer

Lewensversekering

Kry 'n kwotasie vir lewensversekering en jy kan tot 22% bespaar aan premies. Geen mediese ondersoeke word vooraf verlang nie...

Lees Meer

Mediese Fondse

Hoe kies jy die regte mediese fonds om na jou en jou familie om te sien wanneer jy dit die nodigste het? Dit is geen maklike taak nie...

Lees Meer

Kontak Ons Vandag

Naam
Please type your full name.
Epos
Invalid email address.
Nommer
Invalid Input
In Verband Met
Invalid Input

Kontak Inligting

Tel: 086 110 1338
Faks: 086 110 1339
Epos: info@multiprof.co.za

Pos Adres

Posbus 804
Hermanus
7200