Mediese Fondse

Mediese Fondse | Hospitaalplan | Mediese Skema

Hoe kies jy die regte mediese fonds om na jou en jou familie om te sien wanneer jy dit die nodigste het?  Dit is geen maklike taak nie, veral indien jy nie bewus is watter voordele die verskillende opsies van elke skema jou bied nie.

Tans is slegs ongeveer 33 van die nagenoeg 105 geregistreerde mediese fondse in Suid-Afrika oop vir die publiek.  Neem in ag dat meeste van hierdie 33 skemas oor 'n paar verskillende opsie-keuses beskik, en dit word 'n byna onmoontlike taak om die mees geskikte keuse uit te oefen!

Wel, nie meer nie...Dit is nou moontlik om die verskillende mediese fondse te vergelyk, toegang (telefonies of epos) tot 'n kundige konsultant te verkry wat jou vrae sal beantwoord en verseker dat jy die mediese dekking kry wat die beste by jou omstandighede pas teen die mees bekostigbare premie.

 Kry jou gratis, vergelykende kwotasie hier.    

Motor en Huisinhoud

Jy kan motorversekering sowel as motor- en huisinhoud versekering kwotasies kry vir Huisinhoud dekking. Kies tussen omvattende dekking...

Lees Meer

Besigheidsversekering

Geniet waarde-vir-geld met ons unieke opsies: Jy kan kies om sekere klousules en opsies by te voeg of te verwyder na gelang van jou besigheid...

Lees Meer

Lewensversekering

Kry 'n kwotasie vir lewensversekering en jy kan tot 22% bespaar aan premies. Geen mediese ondersoeke word vooraf verlang nie...

Lees Meer

Mediese Fondse

Hoe kies jy die regte mediese fonds om na jou en jou familie om te sien wanneer jy dit die nodigste het? Dit is geen maklike taak nie...

Lees Meer

Kontak Ons Vandag

Naam
Please type your full name.
Epos
Invalid email address.
Nommer
Invalid Input
In Verband Met
Invalid Input

Kontak Inligting

Tel: 086 110 1338
Faks: 086 110 1339
Epos: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

Pos Adres

Posbus 804
Hermanus
7200