Motorversekering
For the English version, see Car Insurance Quotes
Versekering Vir Motor Voertuie
- Omvattende Motorversekering (Eie skade, 3de Party, brand, diefstal en kaping)
- Beperkte Dekking (3de Party, brand, diefstal en kaping)
- 3de Party Dekking (Slegs 3de party skade)
Let Wel: Voertuie wat op huurkoop gekoop word, moet omvattend verseker word vir die duur van die ooreenkoms.
Tipe Gebruik
- Privaat (werk toe en terug + sosiaal)
- Besigheid (dieselfde as bo + besigheid/werksdoeleindes)
Onderskrywers
-
Santam
- Hollard
- Centriq
Opsionele Voertuig Dekking
- Krediettekort - Verskil tussen aflosbedrag en markwaarde van voertuig.
- Afkoop van Bybetaling - Geen bybetaling ten tye van 'n eis.
- Vrywillige Bybetaling - Hoër bybetaling ten tye van 'n eis vir 'n laer premie.
- Motorhuur - Tot 30 dae vir geldige eise.
- 4x4 Dekking - Addisionele dekking vir 4x4 voertuie.
- Noodvoordele - 24/7 Mediese- en Padbystand.
- Veilig Tuis-Diens - 'n Drywer neem jou huis toe in jou motor, 2 maal per jaar - 50km limiet.
- TyreSure - Betaal tot R5 000 per band of R10 000 per eis.
- ExcessSure - Bied dekking vir die bybetaling op jou motor, tot R50 000 per gebeurtenis.
- WindscreenSure - Bied dekking tot 'n maksimum van R2 500 vir motorglas bybetalings.
- ScratchSure - Betaal tot R2 000 per duik of skraap op jou motor.
Addisionele Afslag
- Pensionaris (Bo 55 jaar)
- Voertuig Opsporingstelsel geïnstalleer
Voltooi asb. die volgende vorm indien jy 'n kwotasie verlang vir slegs 'n voertuig: