english                                   tuisblad                    wie ons is                  skakel ons                   mav                   


 

 

 

 

DIENSTE

kry 'n kwotasie

eis aanlyn

wysig jou polis

volg eis vordering

finansiële advies

 

 

PRODUKTE

persoonlike dekking

Santam MultiMotor

besigheidsdekking

beleggings

mediese fondse

pps & profmed

 

 

INLIGTING

wie ons is

skakel ons

mees algemene vrae

vra 'n vraag

 

 

 

 

 
 kry 'n kwotasie per e-pos


 

Persoonlike Ongevalle

(a)  Hierdie afdeling dek die Versekerde teen:

  • dood of

  • permanente ongeskiktheid

Tot 3 persone kan verseker word onder die Persoonlike Ongevalle afdeling, die Versekerde, sy/haar gade en een afhanklike (bv. kind).

(b)  Vergoedingskaal:

  • In geval van dood kan die volle bedrag geëis word.
  • By algehele verlamming, of algehele ongeskiktheid om ooit uit teoefen die gewone beroep, professie of besigheid of enige ander beroep waarvoor die versekerde persoon as gevolg van kennis of opleiding geskik is, of permanente ongeskiktheid deurdat die versekerde persoon permanent bedlêend is, word 100% van die versekerde bedrag uitbetaal.
  • Met die verlies van ledemate wat nie lei tot enige van bogenoemde nie, sal verskillende persentasies van die versekerde bedrag bereken word.
  • By verlies deur fisiese skeiding by of bokant die pols of enkel van een of meer ledemate of die algehele en onherstelbare verlies van alle gesig van een of albei oë, sal 100% van die versekerde bedrag uitbetaal word.

 

 

 

AANLYN DIENSTE

kredietkaarte

Doen aanlyn aansoek vir:  Bluebean kaart, Goue kaart, Manchester United kaart

persoonlike lenings

huislenings

motor finansiering

vind 'n motor

verkoop jou motor

versekering

motorversekering

koop@kalahari.net

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

KOPIEREG © MULTI-PROF