|
Persoonlike
Regsaanspreeklikheid:
'n Bedrag van R3
000 000 dek die volgende:
- Alle bedrae waarvoor die Versekerde
en/of medeversekerdes in sy/haar of hulle private hoedanigheid wetlik aanspreeklik mag
word om as vergoeding te betaal.
- Toevallige dood van of
liggaamlike besering aan of siekte van enige persoon BEHALWE 'n persoon wat die Versekerde of enige van die medeversekerdes is of wat
in diens van die Versekerde of medeversekerdes is.
- Toevallige fisiese verlies van of
skade aan tasbare eiendom BEHALWE eiendom wat behoort aan of wat
verpag, verhuur, gehuur
of geleen is aan of wat in trust gehou word deur of wat onder die
toesig/beheer van die Versekerde/medeversekerdes is.
Dekking van hierdie
afdeling is uitgebrei om die volgende in te sluit:
- Kredietkaarte en/of kredietstrokies
tot 'n maksimum van R2000.
- Veeartskoste te opsigte van huisdiere
(SLEGS honde en katte) waar besering a.g.v. 'n padongeluk
opgedoen word, met 'n maksimum van R1000.
- Kolhou ("Hole-In-One",
NIE van toepassing by professionele gholfspelers
nie!) vir R1000.
|
AANLYN
DIENSTE
kredietkaarte

persoonlike
lenings
huislenings
motor
finansiering
vind
'n motor
verkoop
jou motor
versekering
motorversekering
koop@kalahari.net
|