english                                   tuisblad                    wie ons is                  skakel ons                   mav                   


 

 

 

 

DIENSTE

kry 'n kwotasie

eis aanlyn

wysig jou polis

volg eis vordering

finansiële advies

 

 

PRODUKTE

persoonlike dekking

Santam MultiMotor

besigheidsdekking

beleggings

mediese fondse

pps & profmed

 

 

INLIGTING

wie ons is

skakel ons

mees algemene vrae

vra 'n vraag

 

 

 

 

 
 kry 'n kwotasie per e-pos


 

PLIP

PLIP is uitgebreide Persoonlike Regsaanspreeklikheid wat u teen die volgende dek:

  • Verlies/skade weens 'n ongeluk by jou huis, met jou motor, by jou werkplek of op jou boot.
  • Verlies/skade wat spruit uit kontrakte.
  • Ekonomiese verliese weens verkeerde finansiële advies.
  • Lastereise.
  • Verkeerdelike arrestasie en/of opsluiting.
  • Aanspreeklikheid wat spruit uit nalatigheid.
  • Aanspreeklikheid wat spruit uit diere in jou besit - nie net katte en honde nie (bv. wanneer jou troetel-aap 'n besoeker se kind byt).
  • Steuringsgedinge.
  • Geleidelike besoedeling.

Ekstras wat PLIP u bied:

  • Dit bied wêreldwye dekking.
  • Alle gesinslede wat normaalweg by jou woon, word deur PLIP gedek.
  • Huishulpe op jou perseel word ook gedek, bv. 'n tuinier wat beseer word wanneer hy van 'n leer val.

Wat kos PLIP?

  • R10 per maand vir dekking van R10 000 000.
  • Of R15 per maand vir dekking van R20 000 000.
  • Sodra jy jou eerste premie betaal het, geniet jy onmiddellik VOLLEDIGE dekking.

Hier volg 'n paar voorbeelde van PLIP eise:

  • Jy kom tuis en ontdek daar is by jou huis ingebreek.  Jy maak alarm en jou gewapende sekuriteitsmaatskappy is binne minute op die toneel.  In die daaropvolgende chaos word jou buurman per ongeluk gewond.   Jou kontrak met die sekuriteitsmaatskappy bepaal dat jy aanspreeklik is vir die skietery.  Skielik staar 'n eis van miljoene rande jou in die gesig.  Jy neem die saak hof toe en verloor - JY moet betaal.
  • Jy wys jou nuwe handwapen aan 'n vriend, 'n skoot gaan per ongeluk af, hy word in die been getref en is lewenslank kreupel.
  • Jy maak 'n ongeluk met jou motor en jou passasier word verlam.

 

 

 

AANLYN DIENSTE

kredietkaarte

Doen aanlyn aansoek vir:  Bluebean kaart, Goue kaart, Manchester United kaart

persoonlike lenings

huislenings

motor finansiering

vind 'n motor

verkoop jou motor

versekering

motorversekering

koop@kalahari.net

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

KOPIEREG © MULTI-PROF