english                                   tuisblad                    wie ons is                  skakel ons                   mav                   


 

 

 

 

DIENSTE

kry 'n kwotasie

eis aanlyn

wysig jou polis

volg eis vordering

finansiële advies

 

 

PRODUKTE

persoonlike dekking

Santam MultiMotor

besigheidsdekking

beleggings

mediese fondse

pps & profmed

 

 

INLIGTING

wie ons is

skakel ons

mees algemene vrae

vra 'n vraag

 

 

 

 

 
 kry 'n kwotasie per e-pos


 

 

Persoonlike Versekering (Santam Multiplex)

Huisinhoud

Hierdie afdeling dek verlies van of skade aan die geheel of 'n gedeelte van die versekerde eiendom veroorsaak deur enige van die volgende gebeurlikhede:

  • Vuur, weerlig, onderaardse vuur, ontploffing.
  • Storm, wind, water, hael of sneeu.
  • Aardbewing.
  • Lugvaartuie en ander lugtoestelle of voorwerpe wat daarvan of daaruit val.
  • Botsing teen enige van die geboue deur enige voertuig of dier.
  • Diefstal of enige poging daartoe.
  • Vallende bome (behalwe bome wat val wanneer dit gevel word.)
  • Die ineenstorting of brekasie van die antennestelsels van televisieontvangers of radio's, maar met uitsluiting van skade aan sodanige antennestelsels.

Alle Risiko's

Versekerde eiendom:

  • Klerasie en persoonlike besittings (bv. brille, pelse, juweliersware, handsakke, aktetasse, verkykers ens. waarvan die waarde nie R1 000 oorskry nie.)
  • Persoonlike dokumente, munt- en/of seëlversameling.
  • Motorgereedskap, motoronderdele en motorreistoebehore.
  • Kruideniersware en huishoudelike goedere in transito na aankoop daarvan.
  • Sleutels en slotte.
  • Swembadmasjinerie en/of jacuzzi-masjinerie en/of boorgatmasjinerie.
  • Tweewiel-trapfietse.
  • Enige bykomende items - Gespesifiseerde artikels (bv. selfone, motorradio's ens.)

Huiseienaars (Geboue)

Hierdie afdeling dek die geboue teen dieselfde gebeurlikhede as die huisinhoud afdeling.

Voertuie

  • Kies tussen omvattende dekking (Eie skade, 3de Party, brand, diefstal en kaping), beperkte dekking (3de Party, brand, diefstal en kaping) en 3de Party dekking (Slegs 3de party).

Persoonlike regsaanspreeklikheid

  • Dekking vir R1 miljoen.
  • Vir R10 of R15 ekstra per maand kan jy uitgebreide persoonlike regsaanspreeklikheidsdekking kry ter waarde van R10 miljoen en R20 miljoen onderskeidelik.

Persoonlike ongevalle

  • Persoonlike ongevalle dekking van tussen R7500 en R25000. 

Gratis dienste

  • Gratis advies en dienste wissel van padbystand, belastingadvies tot mediese bystand.

 

 

 

AANLYN DIENSTE

kredietkaarte

Doen aanlyn aansoek vir:  Bluebean kaart, Goue kaart, Manchester United kaart

persoonlike lenings

huislenings

motor finansiering

vind 'n motor

verkoop jou motor

versekerng

motorversekering

koop@kalahari.net

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

KOPIEREG © MULTI-PROF