(011) 644 4200

english                                   tuisblad                    wie ons is                  skakel ons                   mav                   


 

 

 

 

DIENSTE

kry 'n kwotasie

eis aanlyn

wysig jou polis

volg eis vordering

finansiële advies

 

 

PRODUKTE

persoonlike dekking

Santam MultiMotor

besigheidsdekking

beleggings

mediese fondse

pps & profmed

 

 

INLIGTING

wie ons is

skakel ons

mees algemene vrae

vra 'n vraag

 

 

 

 

 
 kry 'n kwotasie per e-pos


 

 

 

 

Wat is PPS Beperk?

 

PPS is 'n unieke en outonome maatskappy wat geheel en al aan sy lede behoort. 

  • PPS is uitsluitlik vir gegradueerde professionele persone

  • PPS bied die beste siekte- en ongeskiktheidsvoordele:

     

    Dit betaal ’n enkelbedragvoordeel by diagnose van een van 30 standaardtoestande van gevreesde siektes en/of gebeurtenisse van fisieke ongeskiktheid. Daar is ook ’n bykomende opsie, naamlik ’n Byvoegvoordeel vir vroue. Vroue word gedek vir bykomende gevreesde siektes onder vroue, insluitend alle tipes vrouekanker.  

     

    Dit betaal ’n maandelikse permanente ongeskiktheids-voordeel vir ongeskiktheid wat u verhinder om u genomineerde spesifieke beroep te beoefen.

     

  • PPS betaal 'n belastingvrye enkelbedrag by aftrede, uittrede en dood

  • PPS bied lewensversekering en ongeskiktheidsdekking teen onoortreflike tariewe

  • PPS het 'n uittree-annuïteitskema wat 'n spesiale bonustoekenning aan polishouers betaal

  • PPS bied Profmed, 'n beperkte lidmaaatskap mediese skema wat betaal wanneer dit regtig saak maak.

Waarom is PPS belangrik vir u?

 

Met die steun van u medeberoepslui kry u doeltreffende en sinvolle dekking vir siekte, dood en aftreebehoeftes.

 

Vanweë die lae eise en administratiewe koste van PPS asook beleggingsukses, geniet u die laagste premies en die beste opbrengs beskikbaar.

 

Gratis Profmed Kwotasie

 

Benodig u meer inligting oor PPS?

 

Vul asb. die volgende vorm in en 'n Geakkrediteerde Adviseur sal u skakel.

 

Titel
Naam
Van
Geboortedatum
Tel nr & kode
E-pos Adres
Woongebied
Provinsie
Tans lid van  PPS? Ja  Nee
Ek stel belang in

PPS lidmaatskap

Voordeeleenhede

Lewensversekering

Profmed Mediese Fonds

PPS Korttermynversekering

Professionele Kwalifikasie(s)
Datum graad verwerf
Duur van kursus
Universiteit
Ander kwalifikasies
Professie tans beoefen
 

Terms of Use

 

 

AANLYN DIENSTE

kredietkaarte

Doen aanlyn aansoek vir:  Bluebean kaart, Goue kaart, Manchester United kaart

persoonlike lenings

huislenings

motor finansiering

vind 'n motor

verkoop jou motor

versekering

motorversekering

koop@kalahari.net

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

KOPIEREG © MULTI-PROF