|
Wie
ons is:
Ons
is versekeringsmakelaars met 'n nasionale
kliëntebasis
en meer as 27 jaar ondervinding in die versekeringsbedryf.
Ons
missie is om ons kliënte uitstekende diens te bied sowel as lae
tariewe met uitstekende dekking en voordele!
Ons is geregistreerd by die FSB en
gelisensieerd om finansiële dienste te verskaf.
Lisensienommer: FSP4758
Wie's
ons kliënte?
Ons
kliëntebasis bestaan grootliks uit professionele mense soos
dokters, prokureurs, ingenieurs en dié met hul eie ondernemings -
maar indien jy ouer as 25 is met 'n goeie eiserekord, nooi ons jou
graag uit om 'n kwotasie by ons aan te vra.
|