Geen-Eis-Bonus
Dit is 'n bonus wat jy ontvang as 'n persentasie afslag op jou premie na elke eisvrye jaar van versekering. Daar word ook soms na verwys as 'n Eisvrye Groep.
Wanneer jy eis, verloor jy jou geen-eis-bonus en verhoog jou premie. Dit geskied gewoonlik op die hernuwingsdatum van jou polis, maar kan ook effektief wees die maand na jou eis of verlies.