Wie Ons Is

Ons is versekeringsmakelaars met 'n nasionale kliëntebasis en meer as 20 jaar ondervinding in die versekeringsbedryf.  D.m.v. ooreenkomste met spesialisverskaffers kry ons kliënte toegang tot 'n wye spektrum van produkte en advies van gelisensieërde adviseurs en konsultante.

Ons missie is om ons kliënte uitstekende diens en dekking te bied teen kompeterende tariewe.

Multi-Prof is geregistreerd by die Finansiële Sektor Gedragsowerheid en gelisensieerd om finansiële dienste te verskaf.

Lisensienommer:  FDV4758

Motor en Huisinhoud

Jy kan motorversekering sowel as motor- en huisinhoud versekering kwotasies kry vir Huisinhoud dekking. Kies tussen omvattende dekking...

Lees Meer

Verbandversekering

'n Verband Beskermer Polis om jou huislening of maandelikse paaiement te dek in geval van dood, ongeskiktheid, siekte of werksverlies...

Lees Meer

Lewensversekering

Kry 'n kwotasie vir lewensversekering en jy kan tot 22% bespaar aan premies. Geen mediese ondersoeke word vooraf verlang nie...

Lees Meer

Mediese Fondse

Hoe kies jy die regte mediese fonds om na jou en jou familie om te sien wanneer jy dit die nodigste het? Dit is geen maklike taak nie...

Lees Meer

Kontak Inligting

Tel: 086 110 1338
Faks: 086 743 6455
Epos: info@multiprof.co.za

Pos Adres

Posbus 804
Hermanus
7200