GEBOUVERSEKERING

For the English version, see Homeowners Insurance Quotes

Verseker jou private woning en buitegeboue, insluitend vaste uitrusting en toebehore, teen skade of verliese veroorsaak deur:

–    Brand, weerlig en ontploffing
–    Storm, wind, water, hael of sneeu
–    Aardbewing
–    Oopbars van watertenks of pype
–    Inbraak of diefstal
–    Kwaadwillige beskadiging
–    Insakking of grondverskuiwing

Uitgebreide basiese dekking wanneer verlies of skade a.g.v. ‘n versekerde gebeurtenis plaasvind:

–    Puinverwydering
–    Huurgeld (indien woning onbewoonbaar is)
–    Brandbluskoste
–    Spieëls en sekere glas
–    Professionele fooie en slopingskoste
–    Openbare toevoer- of hoofverbindings
–    Verlies van water (a.g.v. lekkende pype)
–    Verwydering van vallende bome
–    Opsporing van lekkasies
–    Spesiale verbouings
–    Dekking voor eiendomsoordrag
–    Skade deur wilde bobbejane of wilde ape

Onderskrywers

1st For Women
ABSA Insurance
Auto & General
Centriq
King Price
MiWay
New National
Santam
Virseker

Kry ‘n Huiseienaarsversekering Kwotasie:

Geboue

Gebou

ITC


Motor en Huisinhoud

Jy kan motorversekering sowel as motor- en huisinhoud versekering kwotasies kry vir Huisinhoud dekking. Kies tussen omvattende dekking…

Verbandversekering

‘n Verband Beskermer Polis om jou huislening of maandelikse paaiement te dek in geval van dood, ongeskiktheid, siekte of werksverlies…

Lewensversekering

Kry ‘n kwotasie vir lewensversekering en jy kan tot 22% bespaar aan premies. Geen mediese ondersoeke word vooraf verlang nie…

Mediese Fondse

Hoe kies jy die regte mediese fonds om na jou en jou familie om te sien wanneer jy dit die nodigste het? Dit is geen maklike taak nie..

KONTAK INLIGTING
Tel: 086 110 1338
Faks: 086 743 6455
Epos: info@multiprof.co.za
POS ADRES
Posbus 804
Hermanus
7200