EISE

Die volgende dokumente en informasie word van u benodig om ‘n eis in te dien:

Motorongeluk Eis

–    Polisie saaknommer
–    ID en bestuurslisensie van die bestuurder
–    Beskrywing van hoe, waar en wanneer die ongeluk gebeur het
–    3de Party besonderhede, insluitend maak, model and registrasie nommer van die voertuig
–    Kontak besonderhede van onafhanklike ooggetuies, indien enige
–    Kwotasie vir herstelwerk van ‘n gemagtigde paneelklopper


Motor en Huisinhoud

Jy kan motorversekering sowel as motor- en huisinhoud versekering kwotasies kry vir Huisinhoud dekking. Kies tussen omvattende dekking…

Verbandversekering

‘n Verband Beskermer Polis om jou huislening of maandelikse paaiement te dek in geval van dood, ongeskiktheid, siekte of werksverlies…

Lewensversekering

Kry ‘n kwotasie vir lewensversekering en jy kan tot 22% bespaar aan premies. Geen mediese ondersoeke word vooraf verlang nie…

Mediese Fondse

Hoe kies jy die regte mediese fonds om na jou en jou familie om te sien wanneer jy dit die nodigste het? Dit is geen maklike taak nie..

KONTAK INLIGTING
Tel: 086 110 1338
Faks: 086 743 6455
Epos: info@multiprof.co.za
POS ADRES
Posbus 804
Hermanus
7200