MOTORVERSEKERING

For the English version, see Car Insurance Quotes

Motorversekering Kwotasies

Tipe Dekking

  • Omvattende Motorversekering (Eie skade, 3de Party, brand, diefstal en kaping)
  • Beperkte Dekking (3de Party, brand, diefstal en kaping)
  • 3de Party Dekking (Slegs 3de party skade)

Let Wel:  Voertuie wat op huurkoop gekoop word, moet omvattend verseker word vir die duur van die ooreenkoms.

Tipe Gebruik

  • Privaat (werk toe en terug + sosiaal)
  • Besigheid (dieselfde as bo + besigheid/werksdoeleindes)

Opsionele Voertuig Dekking

  • Krediettekort – Verskil tussen aflosbedrag en markwaarde van voertuig.
  • Afkoop van Bybetaling – Geen bybetaling ten tye van ‘n eis.
  • Vrywillige Bybetaling – Hoër bybetaling ten tye van ‘n eis vir ‘n laer premie.
  • Motorhuur – Tot 30 dae vir geldige eise.
  • 4×4 Dekking – Addisionele dekking vir 4×4 voertuie.
  • Noodvoordele – 24/7 Mediese- en Padbystand.
  • Veilig Tuis-Diens – ‘n Drywer neem jou huis toe in jou motor, 2 maal per jaar – 50km limiet.
  • TyreSure – Betaal tot R5 000 per band of R10 000 per eis.
  • ExcessSure – Bied dekking vir die bybetaling op jou motor, tot R50 000 per gebeurtenis.
  • WindscreenSure – Bied dekking tot ‘n maksimum van R2 500 vir motorglas bybetalings.
  • ScratchSure – Betaal tot R2 000 per duik of skraap op jou motor.
  • Motorwaarborg Versekeringsplan
  • Diensplan

Addisionele Afslag

Onderskrywers

1st For Women
ABSA Insurance
Auto & General
Centriq
King Price
MiWay
New National
Santam
Virseker

Kry ‘n Kwotasie Vir Motorversekering:

Motorversekering

Voertuig

Metallic Verf?
Sekuriteit

Gereelde Bestuurder

ITC


Motor en Huisinhoud

Jy kan motorversekering sowel as motor- en huisinhoud versekering kwotasies kry vir Huisinhoud dekking. Kies tussen omvattende dekking…

Verbandversekering

‘n Verband Beskermer Polis om jou huislening of maandelikse paaiement te dek in geval van dood, ongeskiktheid, siekte of werksverlies…

Lewensversekering

Kry ‘n kwotasie vir lewensversekering en jy kan tot 22% bespaar aan premies. Geen mediese ondersoeke word vooraf verlang nie…

Mediese Fondse

Hoe kies jy die regte mediese fonds om na jou en jou familie om te sien wanneer jy dit die nodigste het? Dit is geen maklike taak nie..

KONTAK INLIGTING
Tel: 086 110 1338
Faks: 086 743 6455
Epos: info@multiprof.co.za
POS ADRES
Posbus 804
Hermanus
7200