HUISINHOUDVERSEKERING

For the English version, see Car and Household Insurance

Verseker jou huisinhoud teen verlies en/of beskadiging op ‘n Korttermynversekering polis.  Dekking word onderskryf deur vooraanstaande Suid-Afrikaanse versekeraars.  Dekking kan ingesluit word vir huisinhoud, geboue (huiseienaars), Alle Risiko, motorfietse, voertuie, watervaartuie, karavane, sleepwaens ens.

Optionele Dekking + Polis Eienskappe

  • Krediettekort Versekering – Verskil tussen markwaarde en aflosbedrag van voertuig.
  • Vaste Bybetaling – Kies ‘n bedrag tussen R2 000 en R10 000.
  • Afkoop van Bybetaling – Geen bybetaling ten tye van ‘n eis.
  • Vrywillige Bybetaling – Goedkoper motor premie, maar addisionele bybetaling ten tye van ‘n eis.
  • Motorhuur – Tot 30 dae per geldige eis.
  • 4×4 Versekering – Uitgebreide dekking vir 4×4 voertuie en toerusting.
  • Noodvoordele – 24/7 Pad, Huis en Mediese bystand.
  • TyreSure – Betaal tot R5 000 per band en R10 000 per eis.
  • ExcessSure – Dek die bybetaling op jou motor tot R50 000 per insident.
  • WindscreenSure – Dek tot R2 500 van motorglas bybetaling.
  • ScratchSure – Betaal tot R2 000 per duik of skraap.
  • GeyserSure – Omvattende dekking vir warmwatersilinders.

Onderskrywers

1st For Women
ABSA Insurance
Auto & General
Centriq
King Price
MiWay
New National
Santam
Virseker

Kry ‘n Kwotasie Vir Huisinhoudversekering:

Huisinhoud

Huisinhoud

Enige Inbrake?
Sekuriteit

Gebou

Ongespesifiseerde Items

Gespesifiseerde Items

Voertuig

Metallic Verf?
Sekuriteit

Gereelde Bestuurder

ITC


Motor en Huisinhoud

Jy kan motorversekering sowel as motor- en huisinhoud versekering kwotasies kry vir Huisinhoud dekking. Kies tussen omvattende dekking…

Verbandversekering

‘n Verband Beskermer Polis om jou huislening of maandelikse paaiement te dek in geval van dood, ongeskiktheid, siekte of werksverlies…

Lewensversekering

Kry ‘n kwotasie vir lewensversekering en jy kan tot 22% bespaar aan premies. Geen mediese ondersoeke word vooraf verlang nie…

Mediese Fondse

Hoe kies jy die regte mediese fonds om na jou en jou familie om te sien wanneer jy dit die nodigste het? Dit is geen maklike taak nie..

KONTAK INLIGTING
Tel: 086 110 1338
Faks: 086 743 6455
Epos: info@multiprof.co.za
POS ADRES
Posbus 804
Hermanus
7200