1-bed41a9881
2-b6f4c5c604
3-88469ed983

Multi-Prof Makelaars

Of jy nou vir die eerste keer versekering benodig en of jy wil bespaar op jou huidige korttermynversekering premie, ons kan jou help!  Van motor en huishoudelike versekering tot lewensdekking en ‘n verband polis, kry kwotasies en advies van spesialiste.  Kliek Hier Vir ‘n Kwotasie

Motorversekering | Huisinhoud Versekering

Motor- en huishoudelike kwotasies wat dekking insluit vir Huisinhoud, Alle Risiko’s, Geboue, Karavaan & Sleepwa, Voertuie (insluitend opsionele 4×4-versekering met veldry dekking) en Watervaartuie.

Voertuig Opsporingstelsels

Ons het saamgespan met Suid-Afrika se voorste gesteelde voertuig opsporing -en herwinnings maatskappy om aan jou die beste produk teen die beste beskikbare prys te kan bied.

Mediese Fonds Kwotasies

Met meer as 20 mediese skemas in Suid-Afrika, word dit ‘n moeilike taak om die regte een vir jou behoeftes te kies.  Ons spesialiste kan jou help.

Lewensversekering

Vergelyk lewensdekking van ons voorkeur verskaffers. Geen mediese toetse word vooraf verlang nie. Ongeskiktheids-, Gevreesde Siekte- en Begrafnisdekking opsioneel beskikbaar.

Verbandversekering

Verband Beskermer bied dekking vir uitstaande verbandkostes by ongeskiktheid, siekte of dood.


Motor en Huisinhoud

Jy kan motorversekering sowel as motor- en huisinhoud versekering kwotasies kry vir Huisinhoud dekking. Kies tussen omvattende dekking…

Verbandversekering

‘n Verband Beskermer Polis om jou huislening of maandelikse paaiement te dek in geval van dood, ongeskiktheid, siekte of werksverlies…

Lewensversekering

Kry ‘n kwotasie vir lewensversekering en jy kan tot 22% bespaar aan premies. Geen mediese ondersoeke word vooraf verlang nie…

Mediese Fondse

Hoe kies jy die regte mediese fonds om na jou en jou familie om te sien wanneer jy dit die nodigste het? Dit is geen maklike taak nie..

KONTAK INLIGTING
Tel: 086 110 1338
Faks: 086 743 6455
Epos: info@multiprof.co.za
POS ADRES
Posbus 804
Hermanus
7200