LEWENSVERSEKERING
For the English version, see Life Cover Quotes
Lewensversekering Kwotasies | Lewensdekking | Lewenspolis
Verseker dat jou geliefdes voldoende finansiële beskerming geniet ten tye van permanente ongeskiktheid of dood. Kry ‘n kwotasie vir lewensversekering en jy kan tot 22% bespaar aan premies.
Geen Mediese Ondersoeke Word Vooraf Verlang Nie (Verskil Van Versekeraars)
Jy Kan Jou Polis Aanlyn Of Telefonies Uitneem Sonder Enige Papierwerk
Vergelyk Kwotasies Van Direkte Sowel As Tradisionele Versekeraars
Kwalifiserende Ouderdom Is Tussen 18 en 64 Jaar
Vanaf Slegs R352 Per Maand
Premies Gewaarborg Vir 1 Jaar
Lewenspolis Opsies
Kies dekking tot en met die volgende limiete:
R10 Miljoen Lewensdekking
Word betaal aan ‘n begunstigde van jou keuse ten tye van afsterwe.
R10 Miljoen Ongeskiktheidsdekking
Vergoeding ten tye van permanente ongeskiktheid.
R4 Miljoen Gevreesde Siekte Dekking
Beskerm jou sou jy met ‘n gevreesde siekte gediagnoseer word (bv. kanker)
R50 000 Begrafnisdekking
Vir jou, jou gade en jou kinders. Ouers en uitgebreide familielede kan ook op jou polis ingesluit word.
Vergelyk Lewensversekering Kwotasies:
Motor en Huisinhoud
Jy kan motorversekering sowel as motor- en huisinhoud versekering kwotasies kry vir Huisinhoud dekking. Kies tussen omvattende dekking…
Verbandversekering
‘n Verband Beskermer Polis om jou huislening of maandelikse paaiement te dek in geval van dood, ongeskiktheid, siekte of werksverlies…
Lewensversekering
Kry ‘n kwotasie vir lewensversekering en jy kan tot 22% bespaar aan premies. Geen mediese ondersoeke word vooraf verlang nie…
Mediese Fondse
Hoe kies jy die regte mediese fonds om na jou en jou familie om te sien wanneer jy dit die nodigste het? Dit is geen maklike taak nie..
KONTAK INLIGTING Tel: 086 110 1338 Faks: 086 743 6455 Epos: info@multiprof.co.za |
POS ADRES Posbus 804 Hermanus 7200 |