MARKWAARDE VAN VOERTUIE

Hierdie term word gewoonlik gebruik om te bepaal teen watter bedrag ‘n voertuig verseker moet word.  Dit word afgelei vanuit ‘n boekie genaamd die Auto Dealer’s Digest.

  • Die eenvoudige berekening is:  Markwaarde = Inruilwaarde + Herverkoopwaarde gedeel deur twee.

Ons aanbeveling is egter dat jy eerder jou voertuig verseker teen herverkoopwaarde in geval van totale verlies.


Motor en Huisinhoud

Jy kan motorversekering sowel as motor- en huisinhoud versekering kwotasies kry vir Huisinhoud dekking. Kies tussen omvattende dekking…

Verbandversekering

‘n Verband Beskermer Polis om jou huislening of maandelikse paaiement te dek in geval van dood, ongeskiktheid, siekte of werksverlies…

Lewensversekering

Kry ‘n kwotasie vir lewensversekering en jy kan tot 22% bespaar aan premies. Geen mediese ondersoeke word vooraf verlang nie…

Mediese Fondse

Hoe kies jy die regte mediese fonds om na jou en jou familie om te sien wanneer jy dit die nodigste het? Dit is geen maklike taak nie..

KONTAK INLIGTING
Tel: 086 110 1338
Faks: 086 743 6455
Epos: info@multiprof.co.za
POS ADRES
Posbus 804
Hermanus
7200