PRO RATA PREMIE

Dit is ‘n premie gebaseer op die presiese tydperk wat die versekeraar die risiko dra.  Die term word gewoonlik gebruik om die paar dae in die kalendermaand voordat betaling vir ‘n nuwe item of polis ontvang word, te beskryf.

Voorbeeld:

Die aanvangsdatum van ‘n item of polis is 20 Junie.  Die maandpremie van die item/polis is R500.  Die pro rata premie vir Junie word dan as volg bereken:

R500 gedeel deur 30 (dae van die maand) en vermenigvuldig met 11 (oorblywende dae van Junie).  Die pro rata premie beloop dus R183.33 in hierdie geval.


Motor en Huisinhoud

Jy kan motorversekering sowel as motor- en huisinhoud versekering kwotasies kry vir Huisinhoud dekking. Kies tussen omvattende dekking…

Verbandversekering

‘n Verband Beskermer Polis om jou huislening of maandelikse paaiement te dek in geval van dood, ongeskiktheid, siekte of werksverlies…

Lewensversekering

Kry ‘n kwotasie vir lewensversekering en jy kan tot 22% bespaar aan premies. Geen mediese ondersoeke word vooraf verlang nie…

Mediese Fondse

Hoe kies jy die regte mediese fonds om na jou en jou familie om te sien wanneer jy dit die nodigste het? Dit is geen maklike taak nie..

KONTAK INLIGTING
Tel: 086 110 1338
Faks: 086 743 6455
Epos: info@multiprof.co.za
POS ADRES
Posbus 804
Hermanus
7200