PLIP VERSEKERING

PLIP is uitgebreide Persoonlike Regsaanspreeklikheid wat u teen die volgende dek:

  • Verlies/skade weens ‘n ongeluk by jou huis, met jou motor, by jou werkplek of op jou boot.
  • Verlies/skade wat spruit uit kontrakte.
  • Ekonomiese verliese weens verkeerde finansiële advies.
  • Lastereise.
  • Verkeerdelike arrestasie en/of opsluiting.
  • Aanspreeklikheid wat spruit uit nalatigheid.
  • Aanspreeklikheid wat spruit uit diere in jou besit – nie net katte en honde nie (bv. wanneer jou troetel-aap ‘n besoeker se kind byt).
  • Steuringsgedinge.
  • Geleidelike besoedeling.

Ekstras wat PLIP u bied:

  • Dit bied wêreldwye dekking.
  • Alle gesinslede wat normaalweg by jou woon, word deur PLIP gedek.
  • Huishulpe op jou perseel word ook gedek, bv. ‘n tuinier wat beseer word wanneer hy van ‘n leer val.

Wat kos PLIP?

  • R10 per maand vir dekking van R10 000 000.
  • Of R15 per maand vir dekking van R20 000 000.
  • Sodra jy jou eerste premie betaal het, geniet jy onmiddellik VOLLEDIGE dekking.

Hier volg ‘n paar voorbeelde van PLIP eise:

  • Jy kom tuis en ontdek daar is by jou huis ingebreek.  Jy maak alarm en jou gewapende sekuriteitsmaatskappy is binne minute op die toneel.  In die daaropvolgende chaos word jou buurman per ongeluk gewond.   Jou kontrak met die sekuriteitsmaatskappy bepaal dat jy aanspreeklik is vir die skietery.  Skielik staar ‘n eis van miljoene rande jou in die gesig.  Jy neem die saak hof toe en verloor – JY moet betaal.
  • Jy wys jou nuwe handwapen aan ‘n vriend, ‘n skoot gaan per ongeluk af, hy word in die been getref en is lewenslank kreupel.
  • Jy maak ‘n ongeluk met jou motor en jou passasier word verlam.

Motor en Huisinhoud

Jy kan motorversekering sowel as motor- en huisinhoud versekering kwotasies kry vir Huisinhoud dekking. Kies tussen omvattende dekking…

Verbandversekering

‘n Verband Beskermer Polis om jou huislening of maandelikse paaiement te dek in geval van dood, ongeskiktheid, siekte of werksverlies…

Lewensversekering

Kry ‘n kwotasie vir lewensversekering en jy kan tot 22% bespaar aan premies. Geen mediese ondersoeke word vooraf verlang nie…

Mediese Fondse

Hoe kies jy die regte mediese fonds om na jou en jou familie om te sien wanneer jy dit die nodigste het? Dit is geen maklike taak nie..

KONTAK INLIGTING
Tel: 086 110 1338
Faks: 086 743 6455
Epos: info@multiprof.co.za
POS ADRES
Posbus 804
Hermanus
7200